Mirna is ‘n opvoedkundige sielkundige in Stellenbosch. Sy het onderwys gegee by verskeie skole, o.a. Hoërskool Stellenbosch, Hoër Meisieskool Bloemhof en Jan Krielskool vir leerders met hindernisse tot leer. Sy is ‘n ma, lief vir die kunste, die see en kinders. Jy is welkom om kommentaar en vrae te stuur na mirnafvanwyk@gmail.com

Hierdie Brokkies was oorspronklik in my nuusbriewe, maar ek plaas hulle hier ook sodat almal gerieflikheidshalwe bymekaar is.
 

 
  Ankers en Seile vir Families - Deel 1  
  Ankers en Seile vir Families - Deel 2  
  Dissipline  
  Dissipline - Deel 2  
  Wees jou kind se huiswerk konsultant - Deel 1  
  Wees jou kind se huiswerk konsultant - Deel 2  
  Verantwoordelike ouers ge hulle kinders pligte - Nuusbrief 142  
  Kindermishandeling - Nuusbrief 143  
  1 Korinthiers 13 vir ouers - Nuusbrief 144  
  Die strepe tussenin - Nuusbrief 145  
  Ses sekondes - Nuusbrief 146