![]() |
|
|
| Ek het my resepte, boererate en resepteboeke in eBoek formaat op op CD's gesit vir maklike verspreiding, hier volg 'n paar voorbeelde: | ||
|
Peterjasie se Groot Afrikaanse Rate- en Resepte Versameling Nou NUUT! Bevat 60 resepte eBoeke plus Boererate boeke
Koste per CD is R100 posgeld in SA ingesluit. (R130 as ek dit per
Fastmail stuur) Klik hier vir meer besonderhede |
||
|
Rate en Plate
Boererate en Boeremusiek saam op een CD. |
||
|
Boererate eBoek
Ek het 'n eBoek saamgestel wat om
en by 2000 Boererate bevat (in Afrikaans) Dis nou regtig 'n unieke geskenk
en sal waardeer word deur enigiemand wat in die ou Afrikaanse tradisies
belangstel. |
||
|
The Ultimate Recipe CD (in Engels) 50 resepte eBoeke op
een CD! Koop nooit weer 'n resepteboek nie |
||