Vandat ek maar kan onthou loop ek oral met 'n kamera by my rond, ek is mal oor fotografie en hoop altyd om daardie perfekte foto te kry, waar jy presies op die regte tyd op die regte plek is..... Huidiglik het ek 'n Canon EOS 350D en skiet meestal my dierefotos met 'n Sigma 70-300 lens. Klik op die fotos hieronder om 'n groter weergawe te sien. Muis oor die fotos om 'n kort beskrywing te sien.

 
     
 

Kolmanskop - Namibië

Naby Sossusvlei - Namibië

Namibiese sonsopkoms

Sossusvlei - Namibië

Sossusvlei - Namibië

         

Sossusvlei - Namibië

Etosha - Namibië

Etosha - Namibië

Etosha - Namibië

Etosha - Namibië

         

Kgalagadi oorgrenspark

Kgalagadi oorgrenspark

Kgalagadi oorgrenspark

Kgalagadi oorgrenspark

Kgalagadi oorgrenspark

         

Kruger Nasionale Park

Kruger Nasionale Park

Zambezi sonsondergang - Zimbabwe

Victoria Waterval - Zimbabwe