|
|
|
|
Die Internet is 'n wonderlike affêre! Mens weet nooit wat vanuit die kuberruimte in jou e-pos gaan aankom nie. My vriendin, Tint, wat in Brazilië woonagtig is, stuur vir my iets in Afrikaans wat deur Minette Brink geskryf is. Ek is altyd op soek na goeie artikels in Afrikaans en ek plaas dit toe op my webwerf. 'n Week of so later kom daar weer 'n artikel van Minette hier by my aan en my nuuskierigheid is geprikkel! Uiteindelik spoor ek haar op by 'n koerant in Namibië, Ek het haar intussen ontmoet en 'n spesiale vriendskap het ontwikkel. Sy het intussen Kaap toe verhuis en ek sien uit daarna dat sy weer begin skryf. |
|||
Minette skryf wat ek "lekker" Afrikaans noem, en ek plaas graag hier van haar artikels vir almal om te geniet! Dankie, Minette! E-pos
Peter Thomas |
|||
|
|||
|
En as julle hou waarvan julle
lees, laat vir
Minette weet asb!
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||