http://www.playeuromillions.com/af/home.html

     
 

My maandelikse Afrikaanse nuusbrief, die Peterjasie Patriot, se 100ste uitgawe het onlangs verskyn. Ek probeer elke uitgawe so interessant moontlik maak, ek het joernaliste wat gereeld vir my artikels stuur om te plaas, ek is altyd op soek na Tradisionele Suid Afrikaanse resepte, ek plaas ook ou Boererate en daar is altyd 'n grappie ook.

Die nuusbriewe is op of voor die 15de van elke maand op die argiewe bladsy beskikbaar en kan daar gelees word. So maak maar 'n nota om gereeld daar te gaan loer.
As jy nie toegang tot die internet het nie,
laat my weet en ek stuur die brief vir jou per epos

 
   
   
   
   
   
 

Jy kan ook hieronder inteken en herinner word wanneer die
volgende nuusbrief beskikbaar sal wees

Bravenet sal vir jou 'n epos stuur met 'n skakel om te bevestig, die skakel werk partymaal nie, stuur dit net aan my en ek sal bevestig vir jou ( peterjasie@gmail.com )

Teken in op die Peterjasie poslys
Tik jou naam en eposadres hieronder:
Naam:
Epos:
Teken in Teken uit

 

Nuusbrief Argiewe

 


Myspace Layouts